Document Upload Only

Maximum upload file size: 60.0 MiB.
Search DOCS section
Recent Posts

eMail Info

The following is a list of eMails received from people who are trying to find their place in this Genealogy Report.  As we identify their link, we will move the info over and remove them from this page.

If you can help in any way by their rightful place in the tree, please let me know.   Thanks to those who have contributed below:

 

1.  Hallo Carl, ek is Deon van Blerk.   Man is nou baie beindruk met die van Blerk Familie stamboom wat ek raak geloop het op die net. Ek is die vertakking van Oupa J.A.R  gebore 22.04.1860 na P.G.L( Pietie) gebore 15.01.1892 en my pa ook P.G.L(Piet ) gebore 08.02.1922. My pa het in Outjo distrik Namibie gaan vestig en ek is die enigste oorlewende van Blerk van die spesifieke vertakking nog oor in Suidwes, tans woonagtig op Grootfontein Namibie.

Dar is egter nog n paar ander van blerks wat ek nou gaan navors. Nouja ons stam van 5 broers en 6 dogters af dus is die manlike geslag min aangesien die huidige klomp neefs en broers maar in seuns opgelewer het, ons is slegs 8 volwasse kinders en dan het ons 4 seuns so ons is maar dun gesaai.

Ons hou al sedert Oupa Pietie hulle se goue bruilof n familiefees in 1967, eerste op Riverton buite Kimberley en daarna maar altyd so in die Noord-Kaap omgewing aangesien dit baie sentraal is en die afgelope paar jaat so gereeld as elke 3 jaar.  Ons is so tussen 60 en 80 mense bymekaar en dit is een groot gesels en gelag gewoonlik oor die Passnaweek of Mei langnaweek, ons is juis weer besig om te begin beplan vir so n fees volgende jaar Mei.

Ek het n tyd gelede n paar verlore Engelse vanBlerks in Lusaka , Zambie opgespoor, nou kan ek hulle ook die web adres gee, hulle sal nogal opgewonde wees.  n Tannie van my Ralie Seymore( Rachel Johanna van Blerk ) het in 1990 vir ons n hele boek saamgestel met ons stamboom vanaf ou Nicolaas tot en met 1990 . Sy het in die proses met heelwat ander van Blerks ook kontak gehad.

Nouja laat weet my asb hoe dit gaan en wat jy alles beplan vir die webwerf.

Groete

Deon

 

2.  Hi Carl

Ek het so pas op jou site afgekom oor die Van Blerk familie. My oupa se naam was ook Rozier Bernardus van Blerk, maar ek sien nie sy details nie. Hy het in die Dortrecht omgewing groot geword. Sy ma is oorlede toe hy nog jonk was en sy pa het weer getrou met n Van Rooyen. Ek kan onthou dat daar DeWit nefies was wat in Pretoria gebly het. My oupa was sy lewe lank n polisieman, eers by die Aucklandpark polisiestasie en toe later by Diepkloof. Hy was bekend as Oom Dok.
Hy is met my ouma getroud – Jacobus  Susanna du Plessis. Hulle het 3 kinders gehad, my Ma Susanna Jacoba van Blerk ( getroud met eers Stephanus Rautenbach – ja einste Fanus – ek het nog hul troufoto) en toe later met my pa Eugene Roelofse, haar broer Rozier van Blerk het Downs sindroom gehad, en haar jongste broer Samuel van Blerk bly nog in Germiston.

Ek het nie nou al die datums by my nie, maar ek sal dit seker kan opspoor as jy belangstel. Sal nogal interessant wees om te sien hoe pas ons in.
Groete
Linda (Roelofse) Fodor

 

3.  Guestbook Entry:  Paul Blignaut
My ouma aan vaderskant was van blerk gewees; anna maria blignaut(van Blerk) – oorlede in 1989 ( as ek reg kan onthou) op 84.

Het in die lichtenburg area grootgeword. miskien weet iemand iets van daardie kant van die familie? Oupa was Hermanus Johannes blignaut – oorlede 1980 – 3 kinders gehad, Amelia, Baby en Frikkie (my pa:  fredick karel van blerk blignaut) grootgeword in die ottosdal  area

 

4.   Hi Carl

 I was intrigued to see on the Van Blerk Genealogy Report that a William George Southwood married Martha van Blerk.
My grandfather had the same name but he was born in 1867. As I have researched 6 Southwood families in SA and have not come across him I wondered if you could tell me to which tree your William George was connected.
Regards
Brian Southwood,

 

5.  Hi Carl,

 I came upon your website through trustee google. I am working on my family tree and my Great Great Grandmother was a van Blerk. Her details are below. Would you know if she fits into your family? She married a Robert Carpenter.
 Louisa Catherina Gabrielena Van Blerk
  • Birth 24 Oct 1849 in Copley Goodfope or Simons Town, South Africa
  • Death 28 Jul 1934 in Auckland, North Island, New Zealand

 

6.  Hi Carl,

Just a quick look at the website. Nice work!

Update:  My Father’s name was Tobias Johannes Nicholas van Blerk

Two more children born to us in Canada, so they are Canadians.

Heléna Sincliare van Blerk: b 12 Feb 2008

Tobias Johannes Nicholas van Blerk: b 17 Nov 2009

Best,

Martin

 

7.  HALLO CARL EK IS OPSOEK NA ‘N G VAN BLERK HY HET GEWERK IN ROLANDSTRAAT EN IS DAAR VAN NA POLLSMOOR GEVANGENIS. AL WAT EK TANS HET IS ‘N OU DIENS FOTO WAAROP HY VERSKYN. SY GEBOORTE DATUM IS 18/04/1952 AS EK NIE VERKEERD IS NIE. HY IS LATER NA DIE  PROVINSIALE VERKEERS DEPARTE MENT OORGEPLAAS. KONTAK MY ASB AS JY WEET WIE DIT IS, MOET ASB NIKS VIR HOM NOEM NIE MY TELEFOON NR IS 082 4393 442 EK SAL DIT BAIE WARDEER ASB LEKKER DAG

 

 

Leave a Reply

Slideshow
Recent Comments